Elke Sondag oggend kom ons bymekaar: Voortrekkerstraat 68
08h00 Erediens
09h15 Saam kuier in die saal
Nagmaal elke laaste Sondag van die maand tydens die Erediens
Elke Donderdag 18h30 is die Selgroep byeenkoms: Marshall Straat 382
Elke tweede Maandag is daar ‘n vroue Bybelstudie tussen 09h00 en 10h00: Marshall Straat 382 – Ria Odendaal (072 346 5996)